LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blaaw Hoek | LekkeSlaap
+37

Blaaw Hoek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vonkfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Blaaw Hoek is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat ideaal is vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie. Reisigers wat op soek is na die Karoo se ongerepte landskap en asemrowende sonsondergange en sterrenagte sal dié kothuis waardeer.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n pootjiesbad. Daar is ook 'n buitestort.

Die kombuis is met 'n ketel, broodrooster, gasstoof, oond, gasyskassie, potte, panne, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Die kothuis maak van sonkrag gebruik. Die leefarea het 'n kaggel. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n plonspoel.

Gaste kan heerlik in die oggend op die plaas gaan wandel of 'n bergfietsroete aandurf. Kom skakel hiér af en asem die vars Karoo-lug in.

Slaapplek

’n Bespreking by Blaaw Hoek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Blaaw Hoek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vonkfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blaaw Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vonkfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc9fb339fe8a0be14f55536a31efd2da45568e4df68bb1c8e21cca0e8257fa3c9f24335014a4f205e6ad22de3687be771ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag(plek vir 4) 3 5 1 5 Vonkfontein Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.911808982172 22.088189203279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!