LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Black Eagle Lodges - The Villa | LekkeSlaap
+21

Black Eagle Lodges - The Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempsrivier Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Black Eagle Lodges - The Villa is in Caledon in die Wes-Kaap geleë. Dié streek is bekend vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Caledon Museum, Caledon Kasino en SA Forest Adventures. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat van die besige stadslewe wil ontsnap.

Die villa bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer. Die eerste 2 badkamers het elk 'n stort, en die derde badkamer het 'n stort en bad. Ander geriewe in die kamer sluit ’n kombuisie, sitarea, eetarea en ’n kaggel in. Die eenheid het ook ’n stoep, braai-area, houtvuurwarmbad en ’n privaat ingang.

Geriewe en doendinge op die perseel sluit veilige parkeerplek, visvang, fietsry, swem, voëlkyk en bergfietsry in.

Daar is ook doendinge in die omtrek, soos perdry, wynproe, forelhengel en begeleide staptoere.

Slaapplek

’n Bespreking by Black Eagle Lodges - The Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Black Eagle Lodges - The Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kempsrivier Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Black Eagle Lodges - The Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempsrivier Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c9cd07dc410bf087517713ca33e8905347baddc13f649878126b477bdff624ea9042f1fe9f9368e2ce25a18f9c6fdc06f6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500  per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Kempsrivier Farm Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.286426078112 19.348296535771
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!