Black Owl Lodge
4 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Pienaar Avenue, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Black Owl Lodge is 5,8 km vanaf Kempton Park Golf Klub en bied sakpas-oornagverblyf wat ideaal vir sakereisigers of enkelreisigers is.
Elke slaapkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers het elk 'n platskerm-TV met OpenView HD of Netflix, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Modderfontein Golf Club is 11 km vanaf Black Owl Lodge, die O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 6 km weg en die Eastage Mall, Festive Mall en Mall of Africa is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Thabsile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 36 Pienaar Avenue, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Gaste dink Black Owl Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Pienaar Avenue, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang