Black Rhino Game Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Suite
- Rates are inclusive of accommodation, all meals (brunch, afternoon tea, dinner, game drive snacks), selected teas, coffees, juices and one local drink per person per afternoon game drive as well as 2 game drives per day
Huisreëls
Drankies, oordragte en daaglikse bewaringsheffings is uitgesluit.
Pilanesberg Bewaringsheffings vir Black Rhino Game Lodge in 2025 is R250.00 per persoon per nag en R115.00 per kind (5 - 9 jaar) per nag - Onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Kinders 0 - 5 jaar bly gratis wanneer hulle met ouers deel, word nie toegelaat op wildritte nie, maar hulle het die opsie om aan 'n hommelrit deel te neem wat in die oggend naby brunch plaasvind.
Kinders 6 - 11 jaar geniet 'n 50% afslag op die volwasse deeltarief wanneer hulle met 2 volbetalende gaste deel. Hulle word toegelaat op wildritte na goeddunke van die bestuur.
Kinders 12 jaar en ouer betaal die volle volwasse tarief en word toegelaat op wildritte.
'n Topklas sjef sorg vir al die heerlike maaltye in die restaurant.
Let asseblief daarop dat die kombuis nie 'n gesertifiseerde Halaal- of Kosher-fasiliteit is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Black Rhino Reserve, R565 Pilanesberg, Black Rhino Reserve, 7130, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang