Black Swan Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons verwelkom jou hartlik by Black Swan Gastehuis waar sake- en vakansiegangers gerieflik en bekostigbaar tuisgaan. Elke kamer het sy eie uitgang na buite en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Black Swan is naby die pad geleë en onmoontlik om te mis.

Die gastehuis word deur die eienaar Monique Combrinck bestuur. Elke kamer is pragtig gemeubileerd en beskik oor 'n hangkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar in die gemeenskaplike eet-area en is 24 uur per dag tot jou beskikking.

Ons gaste is meer as welkom om langs die swembad of in die omliggende tuine te ontspan. Daar is genoeg parkeerplek vir ons gaste en besoekers.Ons het ook gerieflikheidshalwe kaartgeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Black Swan Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 280 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]