Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blake's Terrace 201

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 44, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blake's Terrace 201 is 'n selfsorgwoonstel, volledig toegerus en gemeubileer, en is ideaal geleë in 'n veilige kompleks in Strand. Die woonstel bied ongelooflike see-uitsigte en is sentraal geleë, net 350 m vanaf die sakesentrum, en na aan verskeie winkels, restaurante en geriewe.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en skuifdeure wat lei na die balkon. Die kamer het lieflike see-uitsigte. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Daar is 'n bad en stort in die volledige badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ’n wasmasjien in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei deur skuifdeure na die balkon met buitemeubels en dis die ideale plek om te sit en die see-uitsigte te geniet.

Daar is 'n aangewese parkeerplek in die gebou se parkeerarea. Die woonstelblok bied ook 'n groot gemeenskaplike swembad en braai-area.

Die woonstel werk met elektrisiteit wat vooraf gekoop word. Elektrisiteit tot en met die bedrag van R200 word by die tarief ingesluit. Enige ekstra elektrisiteit is vir gaste se eie rekening.

Slaapplek

’n Bespreking by Blake's Terrace 201 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Blake's Terrace 201
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Callie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 7

Ligging

  • Kusweg 44, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blake's Terrace 201 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 44, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNmE5NDMwLTA0NDItNGFkMi1hODAwLWZmNWJkY2I4NjEzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 44 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122054896419 18.831356549738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem