Blanco Guest Farm & Holiday Resort

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blanco Guest Farm & Holiday Resort is op 'n privaat natuurreservaat sowat 14 km buite Tarkastad in die Oos-Kaap geleë. Dié rustige plaas is aan die voet van die Winterberge geleë en bied 'n plaasvakansie met 'n wye reeks doendinge in die buitelug en natuur.

Verblyf word in 12 tweeslaapkamer-eenhede, 5 driekwart-eenhede en 6 dubbelkamers gebied. Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot 'n privaat badkamer. Elke eenheid het ook 'n verwarmer en 'n waaier. Ontbyt en ander maaltye kan teen ekstra kostes gereël word. Die oord het ook konferensiegeriewe wat gehuur kan word vir vergaderings, spanbou of troues.

Blanco Guest Farm & Holiday Resort bied 'n verskeidenheid doendinge en geriewe vir gaste om te geniet en sluit tennisbane, 'n muurbalbaan, 'n gholfbaan met 9 putjies en 'n putt-putt baan, rolbalbaan, sauna, trampolien, snoekertafel, speletjieskamers vir kinders en tieners, trekkerritte, perdry, 'n wildpark, voetslaanroetes, voëlkyk, 4x4 roetes en bergfietsroetes in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blanco Guest Farm & Holiday Resort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false