Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blinkwater Beach House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 141, Gordonsbaai Sentraal, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 R3 150 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Blinkwater Beach House is in die kusdorpie, Gordonsbaai, geleë. Hierdie ruim dubbelverdiepinghuis is in 1914 gebou. Dit is 'n bekoorlike toevlugsoord net 'n entjie se stap vanaf die strand. Gaste kan dink aan dit as 'n ou plaashuis by die see.

Hierdie lieflike verblyf beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n aparte toilet. Die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers, waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander een 'n stapelbed en 2 enkelbeddens het. Daar is 4 slaapkamers op die grondverdieping, waarvan 3 dubbelbeddens en die ande 'n enkelbed het. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet, daar is ook 'n aparte toilet.

Die eerste verdieping beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n groot kombuis wat met 'n gasstoof en elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met sitplek en 'n groot spens. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n yskas-vrieskas. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n groot onderdakstoep met 'n see-uitsig, buitesitplek, 'n etenstafe en stoele. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die huis het 'n alarm en gewapende reaksie.

Slaapplek

’n Bespreking by Blinkwater Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Blinkwater Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 10

Ligging

  • Kusweg 141, Gordonsbaai Sentraal, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blinkwater Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R3 150
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 500
R3 500 R3 150
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 141, Gordonsbaai Sentraal, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA271429f46a310b8d0728251ec957d988fc0870e7eddde68f53203445ad0c1c5bab79570de133dccf5b47eac2574c0f44d5a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R3 150 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 141 Beach Road Gordon's Bay Central 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.163973083832 18.862860209822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem