Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blinkwater Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Hardekoolbult Plaas Erfdeel 2, Koedoeskop, 0361, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blinkwater Lodge bied verblyf in 'n gastehuis op 'n plaas net buite Koedoeskop in Limpopo. Die gastehuis is die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Verblyf word gebied in 6 dubbelkamers, 2 luukse dubbelkamers en 1 gesin-chalet. Al die eenhede beskik oor privaat ingange, gemaklike beddens, linne en handdoeke, privaat badkamers, lugversorging en TV's. Al die kamers bied bykomende geriewe soos yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe en mikrogolwe.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n restaurant op die perseel. Hierdie gastehuis is naby plaaslike winkels en verskeie wildplase.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R511, Hardekoolbult Plaas Erfdeel 2, Koedoeskop, 0361, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Hardekoolbult Plaas Erfdeel 2, Koedoeskop, 0361, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3837398988bb24f55480a1d61eefebd89af9ca295a74429f3a11a7fb1b5bbe50fbccd5fda76ffac9a5b60890d978b6c9804b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) R511 Farm Hardekoolbult Portion 2 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.940428418027 27.564276158809
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem