Blinkwater Guest House

Gastehuis

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0
Jan D
1 nag Besigheidsreis
3.2
Nov 2025

Teleurstellend. Die kamer het geen stoel om op te sit nie. Geen toiletpapier, ek moes servette gebruik en toe loop en vra vir papier. 'n 5l bottel met water in die kamer was ongeseël en vol stof. Die bed se basis kraak baie. Ek het toe ek bespreek het, gevra of ek ontbyt voor 08:00 kan nuttig, aangesien ek 08:30 sowat 30km verder vir 'n vergadering moes wees. Het geen antwoord gekry nie. Tydens inboek het ek die eienaar en twee ander werknemers versoek dat ek ontbyt 07:30 kan nuttig. Hulle het aangedui dat die normale ontbyt tyd 08:00 is, maar dat ek wel 07:30 kan eet. 07:30 het toe gekom en gegaan ten spyte van verskeie navrae oor wanneer my ontbyt reg sou wees. 07:55 het ek inderhaas in die pad geval toe dit duidelik was dat daar nie ontbyt sou wees nie (by die prys ingesluit). Ek moes droë brood en koue worsies by 'n klein winkel oppad koop om ten minste iets voor 'n baie lang dag in my maag te kon kry. Swak. Julle kan maar die ontbyt geld hou, ek het dit nie nodig nie, maar Blinkwater sien my nooit weer nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Michelle
Viljoen

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Farm Hardekoolbult Portion 2, Koedoeskop, 0361, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3837398988bb24f55480a1d61eefebd89af9ca295a74429f3a11a7fb1b5bbe50fbccd5fda76ffac9a5b60890d978b6c9804b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 R511 Farm Hardekoolbult Portion 2 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.940428418027 27.564276158809
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang