Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bliss @ Diaz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karveelsingel 42B, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bliss @ Diaz is 'n bekoorlike vakansiehuis in Diaz-strand, Mosselbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby Diaz se Blouvlagstrand en waterpark. Hierdie huis is die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai en 'n TV met Netflix, Disney+, Amazon Prime en YouTube. Die leefarea het ook 'n rusbank wat slaapplek aan 2 kinders bied.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis lei na 'n omheinde, privaat erf met buitesitplek en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Bliss @ Diaz sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Bliss @ Diaz
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Jaar gelys 10

Ligging

  • Karveelsingel 42B, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bliss @ Diaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karveelsingel 42B, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76325b521e2d0aeaefe983404962aa2a8bd0f9a673f85586061a023137d83b955a2336a841654bd8c25bbdbfdef97f389915?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 42B Karveel Crescent Diaz Beach 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.158609330615 22.107983941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem