Bliss in The Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bliss in the Bay is agter 'n duin op Robbergstrand in Plettenbergbaai geleë en is net 'n kort stappie weg van die hoofstrande.

Verblyf word gebied in 7 elegante slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het toegang tot 'n dek en het sy eie ingang.

Gaste kan van die heerlike plonspoel en die sonstoele gebruik maak. 'n Kontinentale ontbyt kan in die eetkamer of buite op die dek geniet word. Daar is lieflike gemeenskaplike areas rondom die swembad en braai-area.

Die instansie kan pendeldienste en aktiwiteite reël vir gaste wat meer van die Tuinroete wil sien. Gaste kan heerlik op die strand gaan stap en na die dolfyne en die walvisse in die branders kyk. Daar is ook gholfbane, een wat Gary Player self ontwerp het, en een in 'n natuurreservaat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bliss In The Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false