Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blissful Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Essenhoutlaan 2279, Klipkop Landgoed, Swannierivier, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blissful Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die eienaar se perseel op die Klipkop Landgoed in Grabouw. Die kothuis het 'n privaat ingang en word omring deur 'n pragtige tuin met volop voëls. Die kothuis het 'n mooi tuinuitsig en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Die lieflike oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, konveksie-oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank wat dien as 'n lessenaar. Die kothuis het 'n platskerm-TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Die stoep het buitemeubels waar gaste kan ontspan en die hoogtepunt van hierdie toevlugsoord is die pragtige, plattelandse tuin wat die kothuis omring. Gaste kan deur die goed onderhoude paadjies wandel en die bont blomme en kruie bewonder. Daar is ook 'n lieflike tuindammetjie en versteekte braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie kothuis het 'n rugsteunkragstelsel wat die ligte, TV, WiFi en ander noodsaaklikhede tydens beurtkrag ondersteun.

Slaapplek

’n Bespreking by Blissful Garden Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Blissful Garden Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ying Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Maande gelys 10

Ligging

  • Essenhoutlaan 2279, Klipkop Landgoed, Swannierivier, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blissful Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Essenhoutlaan 2279, Klipkop Landgoed, Swannierivier, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01e1d596f7636f45939211dc74f6e4aa8ece3ed562ba081d45083ae8c2c484854e66bbdfc6c6d35c56a16e482a93a099af11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2279 Essenhout Avenue, Klipkop Estate Swannie River 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -34.1458903 19.0155303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem