Blissnest
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R375.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op selfsorgbasis.
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 13 word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is nie toegelaat nie. Partytjies en geleenthede is streng verbode.
Let asseblief daarop: 'n Boete van R500 sal gehef word vir enige partytjies of harde geraas na 10:00 in ooreenstemming met die landgoed se reëls. Gaste wat nie aan hierdie regulasies voldoen nie, of wat die landgoedreëls verontagsaam, kan gevra word om die perseel te ontruim.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Hills Avenue, Dolphin Coast, 4339, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang