Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloekomsrus

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Bloekomsrus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Riande D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riande D
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Uitstekende oornag tuiste en binnehuisversiering is baie mooi gedoen. Ons was vriendelik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lika B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, mooi en ingerig.

Ons het absoluut heerlik gebly! Ons was so vriendelik ontvang en was met gasvryheid bedien! 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Dankie Lika, julle ondersteuning is 'n deel van die sukses en groei van Bloekomsrus. Baie dankie daarvoor!
Seen vanuit Senekal

Bloekomsrus
Elize E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is lekker in 'n stil gebied, baie privaat en veilig.

Elmari is 'n pragtige vrou en baie gasvry. Daar is altyd 'n verrassing in die yskas vir gaste. Genoeg tee, koffie en melk. Die plek is ruim en pragtig binne. Ek kan dit aanbeveel, het nou al twee keer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Elize en gade

Baie dankie vir jul ondersteuning en positiewe terugvoer rakende Bloekomsrus

Sien uit om jul weer te akkommodeer!

Groete
Elmarie

Bloekomsrus
Michaela V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Absolutely fantastic accomodation. Small, thoughtful attention to detail which makes it so worth it. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek!

Die eienaar is 'n lieflike warm mens wat uit haar pad gaan om jou welkom te laat voel. Selfs Pilot is 'n absolute gentleman! Die kamer is pragtig opgemaak met alles wat moontlik nodig kan wees om jou verblyf lekker te maak. Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

M&gade

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer rakende ons oornag @ Bloekomsrus
Sien uit om jul weer te verwelkom

Bloekomsrusgroete!

Bloekomsrus
Ivonne K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivonne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerus, netjies en skoon, presies wat ons gesoek het.

Bloekomsrus is pragtig en baie gerieflik en presies wat ons gehoop het voor. Ons het die bederf-eetgoedjies baie geniet! Alles is netjies en skoon. Ons sal dit beslis aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning Ivonne. Bloekomsrusgroete en Seen. Elmarie

Bloekomsrus
Annelize P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, huislik en rustig.

Na 'n baie harde dag se werk, was dit heerlik om net te kon skoonmaak en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helgaard M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgaard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis een van die bestes wat ons al teëgekom het. Uiters netjies en baie keurig met alles en meer wat nodig is.

Die verblyf is op 'n groot erf geleë wat die gevoel van ruimte gee. Die binnekant is uiters keurig uitgelê met kwaliteit afwerking en materiaal. In die yskas en op die tafel was daar verskeie bederfies geplaas vir ons gebruik. Die groot yskas, TV en onderdakparkering is alles deel van die pakket wat dit besonder aantreklik maak. Sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Helgaard,
Dankie vir jul lojale ondersteuning en waardering. Glo om jul spoedig weer te sien. Seën en beste wense vir 2022.

Bloekomsrus
Daisy M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daisy M
Gesin met klein kinders

We received a warm welcome and the lady was very friendly

We had a good stay, and the place was clean and very quite for a night stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Thank you for your positive comment and feedback.
Come back for another overnight at Bloekomsrus.
Blessings and regards.

Bloekomsrus
Wade S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade S
Besigheidsreis

A home away from home.

Bloekomsrus is an amazing guest house, and the hosts are very friendly, accommodating, and make you feel at home. When I come back to Senekal, this will be my first choice.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Tuiste weg van die huis.

Bloekomsrus is 'n amazing gastehuis en die gashere is baie vriendelik, akkommoderend en maak jou tuis voel. Wanneer ek terugkom Senekal toe, sal dit my eerste keuse wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Wade,
We are looking forward to host you again.
Thank you for sharing your first choice overnight in Senekal. Blessings and regards.

Bloekomsrus
Manfred N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verwelkoming en verblyf was pure huislike bederfgenot met al die tuisgemmakte kos.

Senekal was 'n uitstekende oornagverblyf vir ons blommetoer. Die eenheid is smaaklik en gerieflik ingerig met al die nodige toebehore. Die eenmalige bederf was al die tuisgemaakte kos wat ingesluit is: suurdeegbrood, botterskorsiesop, plaasbotter, konfyt en smere en die heerlike beskuit. Dit was koud en die beddegoed was snoesig en warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Jul positiewe terugvoer rakende Bloekomsrus maak die gasvryheidsbedryf die moeite werd. Baie, baie dankie. Glo ons sien jul spoedig weer. Groete

Bloekomsrus
Chris B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterende akkommodasie.

Ons was verras met Bloekomsrus. Elmarie is 'n uitstekende gasvrou. Waar anders kry jy in selfsorg-akkommodasie 'n verwelkoming met koue vonkelwyn op ys in die yskas, 'n heerlike quiche, vars vrugte en nagereg. Dit tesame met netjiese, skoon geriewe. Ek het 'n nuwe akkommodasie-fasiliteit gevind waar ek in die toekoms met my sakebesoeke aan Bethlehem keer op keer sal oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Terugvoer rakende hierdie gee aan Bloekomsrus n groot kans vir uitbreiding in die toekoms, Baie dankie daarvoor. Glo om jul spoedig weer te sien.
Seengroete vanuit Senekal

Bloekomsrus
Nicci M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicci M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon, vriendelik, veilig. Fantasties!

Ek het nog nooit by ‘n gastehuis gebly waar die kliëntediens so wonderlik is nie. Die plekkie self is ongelooflik pragtig. Mens kan net jouself verloor in die vrede waarin jy jouself by Bloekomsrus vind. Ons kan nie wag om weer daar te gaan bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Dankie Nicci
Jou terugvoer gee my klein besigheidjie n groot hupstoot, dankie weereens vir jul lojale ondersteuning. Ons glo om spoedig weer te sien
Groete en seen daar!

Bloekomsrus
Lucas S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het slegs oornag daar

Lekker omgewing met wonderlike mense wat jou tuis laat voel. Baie skoon met verassings in yskas het dit besonders gemaak. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie Z - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie Z
Besigheidsreis

One of the cleanest places you will find.

This is a very small town with very little options. To my surprise the right option for my accommodation. From start to end this was one of the most pleasant stays I had in a long time. Elmarie is a super host and her attention to detail in her place is remarkable. This place is better equipped than my own house. On arrival I was greeted fairly friendly and made myself at home. The snacks provided was so great and so much appreciated. Don't think twice, this place is great. See you soon!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Een van die skoonste plekke wat jy sal kry.

Dit is 'n baie klein dorpie met min opsies. Ek was verras met my regte keuse van verblyf. Van begin tot einde het ons heerlik gebly. Elmarie is 'n baie goeie gasvrou en sy gee aandag aan detail. Die plek is beter toegerus as my eie huis. Ons is warm ontvang en het tuis gevoel. Die eetgoed wat voorsien is, het ons waardeer. Moenie 2 keer ding nie, die plek is wonderlik. Sien weer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Hi Danie,
Your kind words and great feedback regarding Bloekomsrus are much appreciated! You are so welcome.
Blessings from here,
Elmarie

Bloekomsrus
Sandri P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein juweel in 'n klein Vrystaatse dorpie.

Baie mooi netjies en skoon. Baie lekker geslaap. Kersie op die koek was vir seker die beskuit waarmee ons so lekker bederf was! Baie baie dankie, sal Bloekomsrus vir seker aanbeveel vir mense wat in Senekal moet oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Sandri hi
Baie dankie vir jul lojaliteit en positiewe terugvoer rakende Bloekomsrus. Ons is opgewonde om jul weer in die toekoms te akkommodeer.

Beste groete van hier.
Elmarie

Bloekomsrus
Marné O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot verassing, 'n juweel in die Vrystaatse platteland.

Wat 'n ervaring, ons het al in baie plekke oornag, maar hierdie een was die beste plekkie ooit. Die vriendelikste en mees behulpsame gasheer en gasvrou, ons is bederf met lekkernye, sjampanje en gedekte tafel. Als was so skoon, met alles wat mens nodig het. En, die lekkerste is die ontspan op jou eie stoepie, stil omgewing, met pragtige voëlgesange rondom jou. 'n Ervaring soos min. Baie dankie, Elmarie en Jannie vir julle gasvryheid. Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Beste Marne en gade,

So dankbaar dat julle die tyd by ons geniet het. Gelukkige en tevrede gaste maak ons gelukkig! Ek glo ons sien mekaar binnekort weer.

Bloekomsrus groete en seën daar!

Bloekomsrus
Peter and Jill H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter and Jill H
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you need to stop anywhere near Senekal Bloekomsrus is highly recommended.

This is our favourite stopover. We can't fault the service, comfort, facilities, cleanliness and extra touches that make this a really 5-star self-catering stopover. It is highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

As jy iewers naby Senekal moet stop, is Bloekomsrus die ideale plek.

Hierdie is ons gunsteling stopplek. Ons kan nie fout vind met die diens of die geriewe nie en die higiëne en fynere details maak dit werklik 'n 5 ster-instansie. Hoogs aan te bevele.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Dear Peter
Thank you for the great words and your loyal support. We would love to see you again soon.
Blessings and regards
Elmarie


Bloekomsrus
Joey S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bloekomsrus is die beste!

Bloekomsrus is 'n selfsorgeenheid, wat alles bied en meer as wat jy verwag. Die eienares is 'n uitstekende gasvrou wat jou verwelkom met tuisgemaakte versnaperings! Ek kan Bloekomsrus met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nthabi S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most unexpected pleasant surprise.

Let me start off by mentioning how the owners Janie and Elmarie are so warm, generous and kind. They agreed to meet us at a garage quite late to ensure we get there without getting lost. The apartment is slick, modern, fresh, clean and absolutely stunning. You will get way more than your money's worth. It is very affordable for the quality of service and look and feel of the apartment. I enjoyed my every moment at Bloekomsrus and particularly appreciated Elmarie's hospitality. I am planning to go back and stay there. It is perfect for relaxing far away from the hustle and bustle of the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Dear Nthabi and partner,
Just to say great thanks for your beautiful message. It was such a great honor to accommodate you. Your stay brought peace and calmness to our new business.
Blessings from Bloekomsrus, looking forward to see you soon.
Elmarie

Bloekomsrus
Lynette D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly!

Ek sal enige iemand aanbeveel om hier te bly, dit was heerlik! Ons het dadelik tuis gevoel. Die plekkie is baie mooi en baie goed toegerus! Beslis baie goeie waarde vir geld! Daar is ook baie moeite gedoen! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Ongelooflike 'attention to detail'.

Skoon, vars, modern en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Hi Mariana,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer en ondersteuning! Ons sal jul graag weer akkommodeer.
Bloekomsrusgroete.
Elmarie

Bloekomsrus
Mbatu B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbatu B
Besigheidsreis

Friendly environment.

Hospitality and reception warm. Friendly atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Dear Mbatu,

Thank you for the positive feedback. We would love to welcome you again.

Bloekomsrus blessings!

Bloekomsrus
Annalize N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik in alle opsigte.

Pragtig toegeruste eenheid met alles wat nodig is. Adelina se skaam glimlag en vriendelike verwelkoming het ons dadelik tuis laat voel. Elmarie is 'n regte staatmaker! 'n Pragtige eenheid met al die lekker bederfies. Haar warm sprankelende persoonlikheid sal enige mens op sy gemak stel en vir seker laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Hi Annalize,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit bring groot opgewondenheid in die gasvryheids industrie.
Seengroete glo ons sien mekaar weer.
Elmarie

Bloekomsrus
Annette G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die eienaar gaan die ekstra myl vir haar gaste. Baie aangenaam. Alles baie netjies. Dankie ook vir al die lekker eetgoed wat in die yskas was. Produkte in eenheid van 'n goeie gehalte. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Hi Annette
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Glo ons sien jul weer in die toekoms.
Beste wense en groete
Elmarie

Bloekomsrus
Alma S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis weg van die huis!

Bloekomsrus is 'n keurige, lieflike toegeruste eenheid. Gasvrou Elmarie bederf jou met aankoms met haar sprankelende persoonlikheid, varsgebakte versnappering, sjampanje op ys, sjokolade, vrugte, koffie en beskuit. Ons het heerlik geslaap op 'n gemaklike bed. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Alma en gade
Dit was 'n groot voorreg om jul te akkommodeer. Baie dankie daarvoor, julle is weer welkom.
Bloekomsrus-groete en seën vorentoe.
Elmarie

Bloekomsrus
Mitzi K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi K
Gesin met klein kinders

Uitmuntend in elke opsig.

Bloekomsrus is een van die beste gastehuise waar ons nog gebly het! Die eenheid is lig en skoon en die dekor baie modern. Fyner detail is orals te siene - van die blomme/kruie in strategiese plekke tot die tuisgemaakte beskuit (en lekkerny in die yskas). Daar is 'n groot private grasperk en groot bome, wat 'n mens dadelik rustig laat voel. Ons het die toegang tot Wif en DStv ook baie waardeer. Die gasvrou, Elmarie, is vriendelik en warm sonder om 'n mens se privaatheid binne te dring. Ons wou nog 'n week bly en sal beslis terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Mitzi en gesin,
Jul terugvoer maak dit opwindend vir Bloekomsrus en sy span, baie dankie daarvoor.
Dit is 'n voorreg om jul te akkommodeer.
Beste groete en seën
Elmarie

Bloekomsrus
Anneli S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf in Senekal.

Ons kamer by Bloekomsrus was baie ruim met lieflike dekor en baie skoon. Daar was alles wat mens kon nodig kry, tot 'n eetdingetjie en botteltjie sjampanje in die yskas! Die gastehuis is ver van enige hoofstraat en snags was dit doodstil. Ons gasvrou Elmarie en haar man was gasvry en so vriendelik. Ons kan hierdie verblyf heelhartig aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Michiel,

Dankie vir jul ondersteuning en mooi woorde. Ek glo ons sien mekaar weer!

Bloekomsrusgroete
Elmarie

Bloekomsrus
Mienke Human H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienke Human H
Saam met vriende

Pragtige, moderne huis met gasvrye diens.

Baie baie dankie vir julle gasvryheid en pragtige plekkie! Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Goeiedag Mienke,

Ek waardeer jou positiewe terugvoer. Glo ons sien jul binnekort weer!

Bloekomsrusgroete
Elmarie

Bloekomsrus
Glynis K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis K
Gesin met tieners

Perfek, stil en baie rustig. Lekker geslaap. Ons sal weer daar bly.

Baie netjies en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Glynis en gesin,
Baie dankie vir jul lojale ondersteuning by Bloekomsrus. Seenwense vir 2018 ons glo ons sien jul weer.
Groete,
Elmarie Shaw de Villiers

Bloekomsrus
Petro S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster-diens teen eenster-tarief!

Wat 'n verrassing na 'n uitputtende rit. Die eenheid is skoon, netjies en ruim. Baie dankie vir die beskuit, sjokolade, appels, sjampanje, en nog meer. Ons oornag het soos 'n bederf-vakansie gevoel en ons sou graag langer wou bly, maar ons sal uit ons pad ry om weer daar te oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Johnny hi
Baie dankie vir die positiewe verrassende terugvoer. Dit bring groot opgewondenheid vir Bloekomsrus vir 2018! Ons sien jul dan weer. Die beste wense vir jul jaar vorentoe.
Groeteseen
Elmarie

Bloekomsrus
Louisa S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut stunning!

Mooi, skoon, stil, privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is stylvol, pragtig, laat jou sommer welkom voel, verrassing in yskys, baie veilig, gasvrye ontvangs gehad.

Bloekomrus sal ek aanbeveel vir enige een wat deur Senekal ry om daar oor te slaap. Dit is baie netjies, veral die tee, koffie, heerlikste beskuit wat ek nog geëet het, pasteitjies, appels en sjampanje in die yskas was 'n verrassing. Ons het al oorgeslaap by gastehuise in die Kaap waar daar regtig niks is nie en dan betaal jy duur om te oornag. Ek wil regtig vir Elmari geluk wens met haar verblyf, weereens baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Elize en eggenoot,
Dankie vir die ondersteuning asook jul opregte waarderende terugvoering, rakende Bloekomsrus. Ons sien uit na jul volgende bespreking, binnekort.
Bloekomsrus-groete en seën.
Elmarie Shaw de Villiers

Bloekomsrus
Ilze M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M
Gesin met klein kinders

Best accommodation in Senekal!

From start to finish, Bloekomsrus was an absolute pleasure. Beautiful place and gracious hosts. Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Ilse,
Thank you very much for your superabundant feedback regarding Bloekomsrus. Your loyal support is highly appreciated. We are looking forward to seeing you again.
Blessings from here,
Elmarie Shaw de Villiers

Bloekomsrus
Sudre H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sudre H
Gesin met tieners

Akkommodasie van uitstaande gehalte teen sakpas pryse.

Ons het heerlik gekuier in hierdie rustige plattelandse atmosfeer. Die eenheid is netjies en uitsonderlik gemeubileer - voel behoorlik soos 'n vyfster hotel. Elmarie, dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid! Hierdie is 'n juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Beste Sudre en gesin,

Groot dank vir jul ondersteuning en positiewe terugvoer rakende Bloekomsrus. Ons as span waardeer dit baie, glo ons sien jul spoedig weer!

Seëngroete,
Elmarie





Bloekomsrus
Riaan E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief is Bloekomsrus ’n plek wat ek elke keer sal gebruik.

Die perfekte plekkie vir oornag. Dis baie netjies en skoon. Mense is baie vriendelik en doen alles in hulle vermoë om mens welkom te laat voel. Sal weer en weer by Bloekomsrus slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Riaan en Shantelle
Baie dankie vir jul opbouende terugvoer rakende Bloekomsrus. Dit maak hierdie industrie n groot plesier. Glo ons sien jul binnekort weer.
Die mooiste wense verder!
Elmarie Shaw de Villiers

Bloekomsrus
Khotso S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khotso S
Saam met eggenoot / lewensmaat

An excellent place for relaxing.

This place is amazingly awesome. There are very friendly, perfect hospitality, very very clean and no disturbance. This is indeed a best place to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Khotso.

Thank you very much for your loyal support and positive feedback regarding Bloekomsrus. We would like to accommodate you again in the nearby future.

Best regards and blessings!
Elmarie Shaw de Villiers

Bloekomsrus
Mariana G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties en standaard uitstaande.

Elmarie ons wil net vir jou baie dankie se dat ons bevoorreg was om in jou pragtige plek tuis te gaan. Baie dankie ook dat ons met soveel sorg ontvang is. Vriendelike Plett groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Johan en Mariana.
Bloekomsrus en sy span sien uit om jul binnekort weer te akkommodeer. Dankie vir jul lojale ondersteuning, net die beste en seën vir jul vorentoe!
Elmarie


Bloekomsrus
Hein V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf en sal weer daar oornag.

Fantastiese verblyf, baie vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloekomsrus se terugvoer

Beste Hein,
Baie dankie vir jul lojale ondersteuning, ons kyk uit vir jul volgende oornag.
Bloekomsrusgroete!

Bloekomsrus
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crousstraat 10, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjNzBiOWY0LTUxNDUtNDY0MS04N2JjLWVhOTg2MDVlYzU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 39 5 1 5 10 Crous Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.308 27.6254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem