Bloem Zyn Kraal Plaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bloem Zyn Kraal Plaas is 'n bekoorlike kothuis op 'n plaas, 21 km buite Merweville. Die skaap- en wildsplaas is die ideale bestemming vir 'n rustige Karoo-wegbreek.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die slaapkamer het lugversorging en die leefarea het 'n plafonwaaier. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die veld en 'n braai-area.

Gaste is welkom om op die plaas te stap of fiets te ry.

Slaapplek

'n Bespreking by Bloem Zyn Kraal Plaas sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bloem Zyn Kraal Plaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false