LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Gastehuis in Bloemhof

Bloemhofgasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Riani E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Gemaklik. Vriendelike ontvangs deur Sumari. Braaihout voorsien. Skoon, mooi en netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag
5.0
Sep 2026

Kon lekker rus. Veilige parkering en maklik bereikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneri B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Skoon, netjies, gerieflik. Gerieflike verblyf op 'n regte plaas. Het ons baie tuis laat voel. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Horst F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Perfect overnight stay. Very clean and well-appointed apartment, loved the outside braai and firepit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle D
1 nag
5.0
Jun 2026

Heerlik! Baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is mooi toegerus en netjies. Lieflike tuin om in te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Vyfster! Bloemhofgasteplaas bied voorwaar goeie verblyf teen 'n bekostigbare tarief. Ons was vriendelik ontvang en vooraf kommunikasie deur die gasvrou was goed. Die plek was pynlik netjies, binne sowel as buite. Afhangende van jou persoonlike behoeftes is die plek goed geleë, slegs 1.5 km vanaf die hoofpad op 'n bogemiddelde grondpad. Dit is vêr genoeg vanaf die hoofpad om veilig te voel en nie die gewoel van die verkeer te hoor of sien nie. Ek sal die plek regtig aanbeveel. As 'n bonus was ons hout klaar reggepak gewees om te braai; ons kon dit net aansteek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Netjies. Rustig. Lekker. Baie lekker plek. Diens is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcha L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gerieflik en gemaklik. Baie gerieflik gelee langs die snelweg. Alles wat mens nodig het. Baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah T
1 nag
5.0
Apr 2026

Lekker op die plaas! Lieflike verblyf op die plaas. Ongelukkig het ons in die donker daar aangekom en weer baie vroeg vertrek. Perfekte verblyf en roete Kaap toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Tuisbes. Lekker geslaap. Kamer was netjies. Vriendelike ontvangsdame.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sumari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N12, Bloemhof, 2660, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83be46036d564ad2c0e9dc5f7aaa80ff5a8e4654f43a2b61999763019336a5f326eedc0444728a75d173109d25023dc0bb77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 N12 Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.558888888889 25.710833333333
Soek in 'n groter streek