Bloemstantia Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bloemstantia is 'n stylvolle huis in 'n Kaap-Hollandse styl wat met houtmeubels, versamelstukke en hout-afwerkings ingerig is. Dis in 'n pragtige, groen tuin in een van Bloemfontein se noordelike voorstede, Dan Pienaar, geleë.

Die gastehuis beskik oor 6 slaapkamers wat elkeen lugversorging, elektriese komberse, en suite-badkamers, DStv, kluise, koffie- en teemaakgeriewe bevat. Gaste kan op die groot veranda of by die swembad in die rustige tuin ontspan.

Ontbyt is smullekker met groot porsies en aandete is op versoek beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek. Faks- en WiFi-geriewe is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bloemstantia Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 090 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]