Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombos 20 Self-catering unit

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Blombos 20 Self-catering unit
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tanja L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja L
Gesin met klein kinders

Pragtige eenheid!

Pragtige eenheid met 'n asemrowende uitsig. Dit was ons tweede kuier by Blombos 20 en ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Gesin met tieners

Perfect location for our stay.

This was exactly what we needed as we were travelling with our adult daughter. Very quiet and deal location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome blyplek met die beste uitsig in Stilbaai.

Ek sal Blombos definitief aanbeveel vir 'n klein gesin, 'n baie gerieflike plek met al die geriewe wat 'n vakansieganger benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamarin V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamarin V
Gesin met tieners

OK.

One suggestion / critique: The window by the shower/bath needs either blind, or must be blocked off as privacy consideration. People walking past can see you when showering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianna M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianna M
Gesin met tieners

Dit was baie rustig en stil, net wat ons nodig gehad het.

Blombos stel ek voor vir 'n gesin wat in die gewoel bly om 'n bietjie te gaan ontspan en relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Twanette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Twanette S

Goeie ligging met 'n pragtige uitsig.

Met aankoms was die plekkie vuil gewees en moes ons self eers skoongemaak het. Die ekstra badkamer aan die buitekant was glad nie gebruik nie omdat dit te vuil was. Dit was onder die eienaar se aandag gebring maar niks was daaraan gedoen nie. Slegs een stel beddegoed was beskikbaar, sonder 'n wasmasjien was dit 'n probleem gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noleen B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n aangename plek en die ligging is goed.

Gedurende loadshedding was daar geen beligting beskikbaar nie en ons was onbewus dat dit nie beskikbaar is nie. Die winkels sluit ook ontsettend vroeg so dit sal gaaf wees indien ons ook daarvan bewus was. Een winkel wat ten minste meer kruideniersware beskikbaar het. Ons was ook nie bewus van enige WiFi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S
Gesin met tieners

Heerlike, rustige naweek met 'n pragtige uitsig.

Ons het 'n heerlike en rustige naweek gehad. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin wat buite die gewoel van Stilbaai wil bly, maar nog steeds nie te ver van die see en rivier wil wees nie. Die woonstel was goed en mooi ingerig. Ons het baie lekker gebly en ons sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie Sanet vir julle pragtige, huislike en lekker wooneenheid. Ons het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan M
Saam met vriende

Beautiful view and quiet environment.

Enjoyed our stay and will definitely revisit this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig en stoep uit die hemel.

Ons het heerlik gebly en ontspan. Alles is daar en kon met gerief die langnaweek daar deurbring. Ek weet spasie is 'n probleem sou graag meer van die kaste gebruik wou maak. Maar ons verblyf was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sal werk maak daarvan om meer spasie in die kaste aan gaste beskikbaar te stel. Ons hoop dat ons in die toekoms weer vir u tot diens kan wees.
Vriendelike groete
Sanet Viljoen

Blombos 20 Self-catering unit
Lize L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lize L

Uitstekende uitsig, maar plek self was teleurstellend.

Die beskrywing van die plek is bietjie misleidend. Die badkamer het nie 'n stort nie, maar wel 'n bad. As jy wil stort moet jy dit buite doen. Die eienaar het ons laat weet dat daar nie handdoeke is nie en ons R180 vergoed vir die DStv wat nie gewerk het nie. Daar is klein goed waarna die eienaar ook moet kyk soos die toilet wat lek (die badkamer was onder water die eerste aand), die bedlampies in albei kamers werk nie en daar is nie genoeg steak messe nie. Die bad was vir ons 'n probleem aangesien my skoonma 'n knie-operasie gehad het en nie kan bad nie en sy wou natuurlik nie buite in winter met min/geen privaatheid stort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K

Uitstekende ligging en goeie, bekostigbare, vakansie-akkommodasie.

Besonder lekker en private verblyf. Jammer om te hoor jul het verkoop Bettie. Kon altyd staatmaak op kwaliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Die nuwe eienaar sal julle graag terug verwelkom.

Blombos 20 Self-catering unit
Bernabe S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernabe S
Gesin met tieners

Mooi uitsigte in gemaklike woonstel met alles wat jy nodig het.

Ons gesin het die naweek verskriklik baie geniet in Blombos 20 woonstel. Genoeg spasie vir 2 volwassenes en 2 kinders met alle nodige toerusting. Rustige omgewing om in te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike, positiewe kommentaar. So bly dat jul lekker gekuier het in die winter, kom gerus weer in die somer.
Groetnis, Bettie

Blombos 20 Self-catering unit
Melissa V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met vriende

Gerieflik en sentraal geleë.

Heerlike stoep- en braaigeriewe. Naby winkels. Baie gemaklik gebly en alles gehad wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste A
Gesin met klein kinders

Was wonderlik.

Ons het ’n wonderlike vakansie gehad, so mooi. Sal enige tyd weer in Blombos 20 bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer

So bly dat jul dit geniet het by Blombos 20. Kom gerus weer. Dankie vir die goeie "punte".
Groetnis,
Bettie

Blombos 20 Self-catering unit
Crystal P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal P
Saam met vriende

Dit was rustig, netjies en ons was veilig.

Blombos 20 is die tipe plek waar mens heerlik kan ontspan, veral as jy net wil wegbreek van die wêreld. Met aankoms het ons die plek in 'n netjiese toestand gevind. Sal definitief weer daar gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer

Dit is baie vriendelik van julle om 'n positiewe verslag te skryf.
Jul is baie welkom om weer daar te kuier.

Blombos 20 Self-catering unit
Elize N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize N

Plek is goed geleë, baie mooi uitsig oor die rivier en see.

Kombuisware wat ons nodig gehad het was beskikbaar, die braaiplek goed geleë en lekker kuierplek op die dek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer

Ons is baie bly dat jul lekker daar kon kuier!
Dankie vir jul gunstige kommentaar!

Blombos 20 Self-catering unit
Jeanne K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K
Enkelreisiger

Het vantevore al van Blombos gebruik gemaak en sal weer terugkom.

As enkelreisiger het die feit dat die tweede slaapkamer se kas met allerlei huisraad volgepak is nie gepla nie, maar ek kan dink dat dit vir n gesin 'n probleem kan skep. Die eenheid is egter steeds goed versorg en het 'n lieflike uitsig. Ek waardeer die eienaar se kontak per e-pos twee dae voor ons sou arriveer asook die reëlings rondom die afhaal van die sleutel. Als was duidelik en het seepglad verloop. Heerlik gebly en sal in die toekoms graag weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons woon in Kroonstad, dit kos heelwat organisasie om die plekkie in stand te hou!
Jul is baie welkom om weer te gaan kuier!

Blombos 20 Self-catering unit
Morne D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beddegoed was vuil.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer

Die beddegoed was gewas en gestryk, jammer oor die vlekkie wat die agent nie kon uitkry nie.
Ek het jul tegemoet gekom, jul het net vir een nag betaal.

Blombos 20 Self-catering unit
Cornelia C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelia C
Saam met vriende

Ongelukkig is die kombuis en badkamer baie oud.

Opgradering van kombuis en badkamer dringend nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethienne B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethienne B
Gesin met klein kinders

Dit was lekker, alles was beskikbaar!

Alles was goed gewees. Net soos wat ek dit op die internet gesien het! Die mooi uitsig, die bokke en die voëls wat ons wakker gemaak het in die oggend, alles was so romanties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelleke P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelleke P
Saam met vriende

ONVERGEETLIK!

Indien ons permanent daar kon bly, sou ons. Dis onbeskryflik mooi. Sterk aanbeveling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dougie E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dougie E

Baie lekker en alles op sy plek.

Het baie van die uitsig en braai-area gehou. Sou wel 'n plek verkies het wat mens nie so laat voel dat jy in die stad is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, die buitestort was nogal primitief en die ligte in die sitkamer en badkamer het nie gewerk nie.

Dit is 'n redelik goeie huis met 'n pragtige uitsig vir 'n realistiese prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Gesin met tieners

'n Belewenis. Sal in die toekoms weer van julle gasvryheid gebruik maak. Uitsig wow!

Weereens baie dankie dat ons van julle woning gebruik kon maak. Dit was baie lekker. Net die verwarmer het geen kragpunt of kragverlenging beskikbaar nie. Vir ons het dit nie saak gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4185250b6ac80419e5e60dfa853a3df2a4fe6cb29799ea0ccddd09ec116af65903fe2b4d310e2f1ec04ccefc11b0a1f5b24f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Erica Drive Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.357533165573 21.4093708992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem