Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombos Selfsorg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ericarylaan 33, Blombos Eenheid 6, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Blombos Selfsorg is 'n lieflike vakansiehuis in Stilbaai en bied 'n rustige wegbreekplek aan 'n gesin of groep vriende. Gaste kan die uitsig oor die Goukourivier en die see in die verte van die houtdek af geniet terwyl hulle braai.

Hierdie huis het 'n omsetter wat krag tydens beurtkrag voorsien.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer bo het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer bo het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, en 'n buitestort. Daar is nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, stapelbed vir 2 kinders en 'n en suite-stort onder. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, ysmasjien, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die volle DStv-pakket is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Daar is 'n ingeboude braai op die houtdek. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig teen 'n ekstra koste.

Slaapplek

’n Bespreking by Blombos Selfsorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Blombos Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Ericarylaan 33, Blombos Eenheid 6, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blombos Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ericarylaan 33, Blombos Eenheid 6, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdcc33937b7e3d1e3d95d2593065cd4c45158e8c1d0193d60c0918efbef73bae49bdff633272ffa33effab29a35b2c86667d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 33 Erica Drive Blombos Unit 6 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.35733844192 21.409000348935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem