Kleinfontein Akkommodasie by The Royal Gecko Bushveld Lodge | LekkeSlaap
+20

The Royal Gecko Bushveld Lodge

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbank , Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Royal Gecko Bushveld Lodge is net buite Brits in die Noordwes-provinsie, net 'n uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria en in die hartjie van die bosveld geleë. Dit word privaat besit en bestuur.

Verblyf word gebied in knus eenhede. Al die chalets is binne die lodge-area wat baie veilig is. Elke chalet is ingerig met 'n plafonwaaier, TV, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle linne word voorsien.

Die boskombuis is 'n plek waar groepe saam kan kook en waar ons gaste kan kuier, resepte uitruil en die bosveld kan geniet. Dit is toegerus met gasstowe, 'n yskas, mikrogolfoond en 'n opwasarea. Die braaipit is ideaal vir groepe met iets om te vier. Ander geriewe by ons instansie is 'n boma, kroeg, vermaakarea en 'n swembad.

Oorweeg dit om jou volgende familiesaamtrek, konferensie, sakewegbreek of enige funksie of seminaar by ons pragtige lodge te hou. Ons vriendelike personeel en die oormaat doendinge en avontuur beskikbaar in die omgewing sal net bydra tot die ervaring. Indien jou reis een van die gees, oordenking en herstel is, is The Royal Gecko Bush Lodge ook die perfekte plek vir jou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 25 resensies vir The Royal Gecko Bushveld Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Blaauwbank , Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink The Royal Gecko Bushveld Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbank , Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwNzNlMDc4LTEwMTYtNDBjZC05OTM2LTMyMTI0MzliZGI5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 25 5 1 4 Blaauwbank Brits 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.509548258631 27.780097424984
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za