Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlomSeHuisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinepark 985, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BlomSeHuisie is 'n knus kothuis in 'n veilige kompleks in Witsand en is ideaal vir 'n gesin aangesien dit 120 m vanaf die strand en getypoel is.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke bring.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n gassilinder en 'n lig vir beurtkrag. Daar is ook 'n wasmasjien in die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Plaaslike aktiwiteite sluit bootvaart, visvang, voetslaanroetes, fietsry en swem in of gaste kan heerlike maaltye by die plaaslike restaurante geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by BlomSeHuisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir BlomSeHuisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Duinepark 985, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink BlomSeHuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinepark 985, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e37eca6b0414487b191db249a0c01468b1d852e719af1ee96040aaa320d57bce6c2622e785d7ed492a043a9ab38e95ff153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 985 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392252603145 20.862238755566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem