Bellville Akkommodasie by Blomvlei Tuinwoonstel | LekkeSlaap
+28
+28

Blomvlei Tuinwoonstel

  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-singel 19, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Blomvlei Tuinwoonstel is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel en is in 'n rustige area in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit is perfek vir 'n klein gesin wat op soek is na gemaklike akkommodasie en is die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Skiereiland kan verken. Dit bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders of 3 volwassenes.

Die kothuis is volledig gemeubileer en het 1 slaapkamer wat toegerus is met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die sitarea, met 1 badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis, sitkamer en eetkamer is oopplan en die kombuis is toegerus met geriewe soos 'n yskas en vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en ander kombuisgereedskap. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kothuis het lugversorging en verwarmers.

Die sitkamer het 'n netjiese sitarea met 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi oral in die kothuis. Blomvlei het ook privaat braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir meer as 1 voertuig agter 'n afstandbeheerde hek met uitstekende sekuriteit in die area. Blomvlei Tuinwoonstel is naby die N1-hoofweg, winkelsentrums, Panorama, Louis Leipoldt Mediclinic en restaurante en is 20 minute se ry van die meeste besienswaardighede in Kaapstad af.

Slaapplek

’n Bespreking by Blomvlei Tuinwoonstel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Blomvlei Tuinwoonstel
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Van Der Merwe-singel 19, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blomvlei Tuinwoonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-singel 19, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4MDlmMzNiLTU4MmQtNGExYy1iZTI3LTkxNGM1NTA3MWIyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 19 Van Der Merwe Crescent Welgemoed 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.879975135645 18.619800991402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za