Blossoms of May

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blossoms of May is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 volwassenes en 'n kind in Lichtenburg.

Die eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n enkelslaapbank vir 'n kind in die leefarea.

Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n TV met plaaslike kanale en 'n USB-koppelpunt. 'n USB-stokkie met flieks op is ook beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n klein, semi-privaat tuin met 'n gasbraai. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae. Let asseblief dat die eienaar op die eiendom woon en troeteldiere het. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Blossoms of May is 2 km vanaf die middedorp met verskeie winkels, restaurante, historiese geboue en besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Blossoms of May sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blossoms Of May gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]