Blou Porselein Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blou Porselein Gasteplaas is op 'n werkende plaas geleë. Dit word deur granaatbome en koringlande omring en het uitsigte op die Porseleinberg.

Blou Porselein Gasteplaas bied 'n keuse tussen 2 eenhede, die Blou Porselein Huis 1 vir 6 gaste en die Blou Porselein Huis 2 vir 4 gaste. Die Blou Porselein Huis 1 het 3 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens en dit deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en bad. Die eenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n TV en 'n kaggel. Die huis het 'n uitsig oor die rivier.

Blou Porselein Huis 2 beskik oor 2 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens en dit deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n kombuis met mikrogolfoond en yskas.

Die plaas bied doendinge soos 4x4-, fietsry- en wandelroetes, swem, visvang, kanovaart op die rivier, voëlkyk, trekkerritte en ander plaasaktiwiteite.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blou Porselein Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false