Blouberg Beach Villa - Low Tide
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Linde Street, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blouberg Beach Villa - Low Tide bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofopstal in die rustige hartjie van Blouberg. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie, want hierdie verblyf spog met pragtige uitsigte oor die omliggende platteland met restaurante en winkels.
Hierdie verblyf kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n 50"-slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n aantrekkamer met 'n en suite-badkamer wat 'n slaapbank vir kinders het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n broodrooster, 'n ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Tydens beurtkrag word hierdie verblyf deur 'n omsetter gerugsteun.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Caren Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 106
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Linde Street, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blouberg Beach Villa - Low Tide het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Linde Street, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang