107 Blouberg Heights
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2023 tot 12 Des 2023.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-laan, Blouberg Heights 107, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
107 Blouberg Heights is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die kusdorp Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 3 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Geleenthede vir visvang en branderplankry, restaurante en bergfietsroetes is naby geleë, en die woonstel is sowat 27 km vanaf Tafelberg en die V&A Waterfront.
Slaapplek
’n Bespreking by 107 Blouberg Heights sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Sir David Baird-laan, Blouberg Heights 107, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 107 Blouberg Heights het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-laan, Blouberg Heights 107, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom