Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 1202

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Blouberg Heights 1202 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesellige oopplan-woonstel op die 12de verdieping van die Blouberg Heights-woonstelblok in Blouberg. Die woonstelblok is ideaal geleë oorkant die strand en bied 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan, op Tafelberg en Robbeneiland oorkant die baai.

Daar is 3 bekende restaurante stapafstand van die woonstel af. Een hiervan is Ons Huisie, 'n tradisioneel geboude Weskus-vissershuisie wat nou 'n nasionale monument is.

Die knus woonstel het slaapplek vir 3 gaste. Die oopplan-slaapkamer front na die see en het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n sitarea. Daar is 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die woonstel is toegerus met 'n TV met OpenView en gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe wat op die grondverdieping is.

Geniet vlieërbranderry, seilplankry of swem by die bekende Big Bay Beach, of ontspan en geniet die uitsig. Vir die gholfspelers is daar 'n keuse tussen 2 bekende gholfbane in die omgewing, naamlik Atlantic Beach of Milnerton Gholfbaan. Canal Walk Winkelsentrum is 12,8 km verder.

Slaapplek

’n Bespreking by Blouberg Heights 1202 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39a8d4acac6d6964cf601210d56267c57e9dc8c76e90979717bc54d96271007fc8f657a1a2d298c1015cb131d5f72abab0b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 3 mense Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.802507247377 18.462697833135