Bloubergstrand Akkommodasie by Blouberg Heights 1608 | LekkeSlaap
+20

Blouberg Heights 1608

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 1608, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blouberg Heights 1608 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand teen die seefront. Daar is 'n rits trekpleisters naby en bied pragtige uitsigte oor die stad, see en die omgewing om Blouberg.

Die woonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 armstoele. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër word voorsien en daar is 'n ontbyttoonbank en stoeltjies. Die leef-area het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die kompleks bied veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Blouberg Heights 1608 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Blouberg Heights 1608
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 1608, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights 1608 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 1608, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAptXG480qT26yOogsnh44lku9AAxB3LwDi6GgbupZGrDCOuQCCR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Sir David Baird Drive Blouberg Heights 1608 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.802882826263 18.462433635711
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za