Blouberg Heights 507

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blouberg Heights 507 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Bloubergstrand, Kaapstad.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en spog met moderne dekor en uitsigte oor die see. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en kooktoebehore. Die eenheid het ook 'n platskerm-TV met DStv-kompak, gratis, onbeperkte WiFi, 'n wasmasjien, tuimeldroër en veilige parkeerplek.

Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, vlieërplankry, seilplankry, gholf en voetslaan in die omgewing geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Blouberg Heights 507 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blouberg Heights 507 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R599 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za