Blouberg Luxury Beachfront Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blouberg Luxury Beachfront Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou, oorkant die strand in Bloubergstrand.

Dié moderne en gesogte woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers en lugversorging. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het elkeen 'n stort en bad. Die kombuis is volledig toegerus met die nodige kosmaaktoebehore en 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer langsaan het 'n platskerm-TV met volledig DStv-kanale. Gratis, onbeperkte WiFi is in die woonstel beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland.

Die woonstel is ook naby verskeie restaurante, supermarkte en ander geriewe in die omgewing. Die woonstel is 30 tot 40 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe en die middestad af, die V&A Waterfront en Tafelberg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blouberg Luxury Beachfront Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]