Bloubergstrand Akkommodasie by Blouberg Seaview Apartment | LekkeSlaap
+27

Blouberg Seaview Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blouberg Seaview Apartment bied seflsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand, restaurante en winkels in die omgewing.

Dié volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Hierdie twee kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore en 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en Showmax. Gratis WiFi vir mediavermaak is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n beskutte balkon wat 'n gedeeltelike see-uitsig het. 'n Aangewese toesluitmotorhuis is in die kompleks beskikbaar.

Die kompleks is 20 km vanaf Kaapstad se middestad en ongeveer 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Blouberg Seaview Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Blouberg Seaview Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Coralweg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Seaview Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADgM2Tk5DdPvUoGLhL21CbCb46pjtXulbncQMpDA9QKYjGNyBr4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 11 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.818437393639 18.475293787729
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za