Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Stay

Breezy Garden eenheid
Vanaf
Vanaf R785
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hier eenheid het 'n privaat ingang en sluit 'n weeksdag-skoonmaakdiens in. Die eenheid het 'n slaapkamer met óf 'n dubbel- óf koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is slegs 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, yskassie en eetgerei in die kombuisie. Dit sluit ook sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Braaitoerusting word voorsien om by die gasbraai buite by die swembadarea te gebruik. Linne en badhanddoeke is ingesluit. Hierdie eenheid is met rugsteunligte in die geval van beurtkrag toegerus. Die lodge se WiFi bly aan en 'n gemeenskaplike tweeplaatsgasstoof en gasketel word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie en eetgerei in.

Huisreëls

- Gaste mag nie musiek buite speel en partytjies word nie toegelaat nie.
- Die kamers word weeksdae skoongemaak (uitsluitend openbare vakansiedae en naweke)
- Maak asb. die braai-area skoon indien julle dit gebruik het.
- Daar is 'n herlaaibare lig, 'n tweeplaatgasstoof en 'n ketel vir beurtkrag.
- Wanneer gaste die bespreking aanvaar, aanvaar hulle ook dat hulle te alle tye toesig sal hou oor hul kinders by die swembad.
- Gaste mag nie in die aand swem nie.
- Linne en badhanddoeke word voorsien. Moet asb. nie badhanddoeke by die swembad gebruik nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ekstra gaste word nie toegelaat nie en 'n ekstra fooi kan gehef word indien daar ekstra gaste is.
- 'n Geldige krediet- of debietkaart moet voorsien word vir die breekskadedeposito, asook 'n identiteitsdokument soos 'n ID of bestuurslisensie.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Privaat eenheid wat na die swembad front
Vanaf
Vanaf R789
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die eenheid word daagliks skoongemaak, het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, 'n slaapbank vir 'n derde gas of 'n kind en die eenheid het DStv, 'n yskassie, broodrooster, eetgerei en 'n ketel. Daar is ook 'n gedeelde gasbraai by die swembad en gratis WiFi word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Gaste mag nie musiek buite speel en partytjies word nie toegelaat nie.
- Die kamers word weeksdae skoongemaak (uitsluitend openbare vakansiedae en naweke)
- Maak asb. die braai-area skoon indien julle dit gebruik het.
- Daar is 'n herlaaibare lig, 'n tweeplaatgasstoof en 'n ketel vir beurtkrag.
- Wanneer gaste die bespreking aanvaar, aanvaar hulle ook dat hulle te alle tye toesig sal hou oor hul kinders by die swembad.
- Gaste mag nie in die aand swem nie.
- Linne en badhanddoeke word voorsien. Moet asb. nie badhanddoeke by die swembad gebruik nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ekstra gaste word nie toegelaat nie en 'n ekstra fooi kan gehef word indien daar ekstra gaste is.
- 'n Geldige krediet- of debietkaart moet voorsien word vir die breekskadedeposito, asook 'n identiteitsdokument soos 'n ID of bestuurslisensie.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Privaat ingang eenheid - Slaap 2
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is lekker privaat en het dubbelbeddens. Elke kamer is smaakvol versier en geriewe sluit 'n TV, en suite-badkamer met 'n stort, en 'n basiese ten volle toegeruste kombuisie in. Linne is ingesluit en word elke 7de dag omgeruil. Kamers, uitsluitend die skottelgoed, word daagliks, behalwe oor naweke, skoongemaak. Rook is slegs buite toegelaat.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Gaste mag nie musiek buite speel en partytjies word nie toegelaat nie.
- Die kamers word weeksdae skoongemaak (uitsluitend openbare vakansiedae en naweke)
- Maak asb. die braai-area skoon indien julle dit gebruik het.
- Daar is 'n herlaaibare lig, 'n tweeplaatgasstoof en 'n ketel vir beurtkrag.
- Wanneer gaste die bespreking aanvaar, aanvaar hulle ook dat hulle te alle tye toesig sal hou oor hul kinders by die swembad.
- Gaste mag nie in die aand swem nie.
- Linne en badhanddoeke word voorsien. Moet asb. nie badhanddoeke by die swembad gebruik nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ekstra gaste word nie toegelaat nie en 'n ekstra fooi kan gehef word indien daar ekstra gaste is.
- 'n Geldige krediet- of debietkaart moet voorsien word vir die breekskadedeposito, asook 'n identiteitsdokument soos 'n ID of bestuurslisensie.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Privaat kothuis - Slaap 2 volwassenes en 2 kinders op stapelbed
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is baie privaat en bied ’n uitsig oor die swembadarea. Dit het ’n koninggrootte-bed en ’n venstermuur wat lei na die sitarea waar daar ’n stapelbed vir kinders is. Daar is 1 badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n kombuisie met ’n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as ’n TV met DStv. Hierdie kamer het ’n privaat stoep. Linne word ingesluit en elke sewende dag geruil. Die kamers, uitsluitend skottelgoed, word slegs gedurende die week skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Gaste mag nie musiek buite speel en partytjies word nie toegelaat nie.
- Die kamers word weeksdae skoongemaak (uitsluitend openbare vakansiedae en naweke)
- Maak asb. die braai-area skoon indien julle dit gebruik het.
- Daar is 'n herlaaibare lig, 'n tweeplaatgasstoof en 'n ketel vir beurtkrag.
- Wanneer gaste die bespreking aanvaar, aanvaar hulle ook dat hulle te alle tye toesig sal hou oor hul kinders by die swembad.
- Gaste mag nie in die aand swem nie.
- Linne en badhanddoeke word voorsien. Moet asb. nie badhanddoeke by die swembad gebruik nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ekstra gaste word nie toegelaat nie en 'n ekstra fooi kan gehef word indien daar ekstra gaste is.
- 'n Geldige krediet- of debietkaart moet voorsien word vir die breekskadedeposito, asook 'n identiteitsdokument soos 'n ID of bestuurslisensie.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Langtermynhuis- 6 gaste
Vanaf
Vanaf R1 950
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede en derde slaapkamers het elk ’n koninggrootte-bed. Albei die badkamers het ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n ten volle toegeruste kombuis, ’n TV met DStv en ’n stoep met ’n tuin-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Gaste mag nie musiek buite speel en partytjies word nie toegelaat nie.
- Die kamers word weeksdae skoongemaak (uitsluitend openbare vakansiedae en naweke)
- Maak asb. die braai-area skoon indien julle dit gebruik het.
- Daar is 'n herlaaibare lig, 'n tweeplaatgasstoof en 'n ketel vir beurtkrag.
- Wanneer gaste die bespreking aanvaar, aanvaar hulle ook dat hulle te alle tye toesig sal hou oor hul kinders by die swembad.
- Gaste mag nie in die aand swem nie.
- Linne en badhanddoeke word voorsien. Moet asb. nie badhanddoeke by die swembad gebruik nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ekstra gaste word nie toegelaat nie en 'n ekstra fooi kan gehef word indien daar ekstra gaste is.
- 'n Geldige krediet- of debietkaart moet voorsien word vir die breekskadedeposito, asook 'n identiteitsdokument soos 'n ID of bestuurslisensie.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R785
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6307052e4d9f950f6064b0e68cca19cebbd9f0e17e939e6be8eef4f3dfd76d94c8f1032f3204796b5af5eda5017ddf03e76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.82196526432 18.493077743661
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem