LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blouberg Studio Apartment | LekkeSlaap
+20

Blouberg Studio Apartment

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winch-weg 22, Blouberg Sands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blouberg Studio Apartment is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die privaat ateljeewoonstel is op 'n woonerf en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-koffiemasjien en -kapsules, eetgerei en breekware toegerus.

Die woonstel het 'n slim-TV met Netflix en DStv. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is lieflike braaigeriewe op die privaat stoep.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Blouberg Studio Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Blouberg Studio Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Winch-weg 22, Blouberg Sands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winch-weg 22, Blouberg Sands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55e1d49d4c0c3b03f7b96ce2f73f5d2d2bae8b5259fa276d1e266a77322e1342214ef14be908b191a3e7db218b6048dd7e1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 22 Winch Way Blouberg Sands 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8038417 18.4776117
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!