Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Self-Catering Apartments

A Studio Apartment in Bloubergsands
Vanaf
Vanaf R890
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel is in Boubergstrand en bied gehalteverblyf vir sakereisigers en vakansigangers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die privaat studio-woonstel wat op 'n residensiële eiendom is, het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplankombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien en koffiekapsules, eetgerei en breekware. Die woonstel het 'n slim-TV met Netflix en DStv. Daar is gratis WiFi. Die lieflike braai-area is op die privaat stoep. Die perseel is ongeveer 2 km vanaf die strand en Blaauwberg Netcare Hospitaal. Daar is veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Om die woonstel kiemvry te hou, voer die gashere 'n streng skoonmaak- en steriliseringsregime uit deur te spuit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
A Loft Apartment in Bloubergsands
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel is in Boubergstrand en bied gehalteverblyf vir sakereisigers en vakansigangers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die privaat solderwoonstel wat op 'n residensiële eiendom is, het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplankombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien en koffiekapsules, eetgerei en breekware. Die woonstel het 'n slim-TV met Netflix en DStv. Daar is gratis WiFi. Die lieflike braai-area is op die privaat stoep. Die perseel is ongeveer 2 km vanaf die strand en Blaauwberg Netcare Hospitaal. Daar is veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Om die woonstel kiemvry te hou, voer die gashere 'n streng skoonmaak- en steriliseringsregime uit deur te spuit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Winch-weg 22, Blouberg Sands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d5640122ee7ac744b197ab95f6fc07d9d8a3e530d1d0cea007af52e6c0a5e9ecb0a2d9e8a9a7443da16b1c68aec1acf83cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 22 Winch Way Blouberg Sands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.8038417 18.4776117
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem