+13
Selfsorg in Bloubergstrand

The Bay A201 Blouberg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Indien addisionele skoonmaakdienste benodig word vir lang verblyf, sal dit 'n ekstra koste teweegbring en moet vooraf met die gasheer gereël word.

Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie, maar gaste mag op die balkon rook.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die breekskadedeposito moet voor aankoms betaal word en sal binne 10 dae na vertrek terugbetaal word, mits geen skade tydens die verblyf voorkom nie.

Die eiendom is selfsorg, wat gaste toelaat om te eet op hul gemak.

Vir 'n gerieflike begin word komplimentêre noodsaaklikhede voorsien, insluitend 2 rolle toiletpapier, 1 asbliksak, tee, koffie, suiker en melk. Gaste is verantwoordelik om dit aan te vul soos nodig.

Die woonstel werk op 'n betaal-soos-jy-gaan elektrisiteit en water meter. Voldoende elektrisiteit sal voorsien word vir 4 volwassenes; vir verblyf van 7 dae of langer moet gaste egter addisionele eenhede vir elektrisiteit en water koop. Hierdie beleid bevorder verantwoordelike verbruik en help om koste vir beide gaste en eiendomseienaars te bestuur.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

77 Coral Road, A201 The Bay, Table View, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5974a9af9a2b87424452fe9d6d85c5bc2190e01ae14d52ac795a58edfb7a0812d097bb313af070e7f7164a46fccdfddb7b40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 77 Coral Road A201 The Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.811234542443 18.470913163754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang