Blouberg Village Place
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Moolman Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 258 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blouberg Village Place is 'n gastehuis in Bloubergstrand, 'n kusvoorstad van Kaapstad, wat die ideale wegbreekplek bied vir gaste wat verblyf naby die strand soek.
Gaste kan kies tussen 4 kamers, elk met slaapplek vir tot 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n lessenaar, 'n TV, 'n yskassie, 'n elektriese ketel en gratis WiFi. Veilige parkering word ook voorsien vir ekstra gemoedsrus.
Blouberg Village Place bied pragtig ingerigte kamers wat ontwerp is om 'n rustige tuiste weg van die huis te bied. Hierdie gastehuis is deeglik toegerus met al die noodsaaklike geriewe en verseker 'n gemaklike, gerieflike en ontspannende verblyf vir elke gas.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 52 Moolman Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Moolman Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang