Bloubergstrand Lodge
Beskrywing
Bloubergstrand Lodge is in Table View naby Blouberg. Dié area bied pragtige sandstrande en 'n uitsig op Tafelberg en Robbeneiland.
Dié lodge bied verblyf in 'n moderne selfsorghuis en 3 aparte dubbelkamers.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers met privaat badkamers. Die leefarea het 'n slaapbank vir 'n ekstra kind. Die oopplan-leefarea bied ook 'n kombuis wat goed toegerus is, sitarea, eetarea en pool-tafel. Die leefarea lei na die patio met 'n groot sonverhitte swembad. Daar is veilige parkeerplek in 'n motorhuis.
Elke gastekamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook kasruimte, 'n lessenaar, stoel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.
Kenmerke
- Afrikaans
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Bloubergstrand Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |