Bloubergstrand Self-catering Studio Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 45 % af

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Bloubergstrand Self-catering Studio Apartment bied gerieflike verblyf in knus ateljeewoonstelle in Big Bay, Bloubergstrand. Dis naby die strand en Seaside Village Winkelsentrum en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, vlieerbranderryers en gaste wat 'n klein troeteldier wil saambring. Die eenheid is nie vas aan die hoofhuis nie en het 'n aparte ingang.

Verblyf word in 2 eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n kombuisie. Geriewe sluit 'n TV met volle DStv in. Die woonstel is nie vas aan die hoofhuis nie lei na 'n klein buitearea met 'n tafel en 2 stoele.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Eden on the Bay is net 1,6 km van die woonstel af en bied winkels en restaurante. Big Bay Beach is 'n sandstrand wat ver strek met 'n ononderbroke uitsig oor die see en Tafelberg in die verte. Dis 'n heerlike strand vir gesinne en is ook gewild onder branderplankryers, vlieërbranderryers en seilplankryers.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bloubergstrand Self-catering Studio Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R970 R534 per nag (plek vir 2)

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za