LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bloubergstrand Take a Break | LekkeSlaap
+5

Bloubergstrand Take a Break

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynweg 12, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Bloubergstrand Take a Break bied gerieflike oornagverblyf in die residensiële voorstad Bloubergstrand. Dié kusvoorstad is slegs ’n kort entjie se ry vanaf Kaapstad se middestad en die lughawe.

Die verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n ruim gastekamer met ’n en suite-badkamer en aparte ingang. Die slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en die badkamer het ’n bad.

Die eenheid het ’n TV, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en eetarea. Daar is nie kookgeriewe nie. Gaste kan 'n ligte ontbyt voorberei of wegneemetes opwarm. Die skottelgoed word een maal per dag deur die eienares gekollekteer en gewas. Parkeerplek is op die sypaadjie beskikbaar. Daar is 'n 24 uur-buurtwag aan diens.

Besienswaardighede naby sluit Blouberg se strand, Table Bay Mall, Bayside Sentrum, Canal Walk Winkelsentrum, Atlantic Beach Gholflandgoed, Tafelberg, Robbeneiland en Kirstenbosch Nasionale Botansie Tuine in. Die MyCiti-busstop is ook naby geleë. Die huis is binne stapafstand van die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Bloubergstrand Take a Break sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Bloubergstrand Take a Break
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pikkewynweg 12, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bloubergstrand Take a Break het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynweg 12, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhYzJlZjA1LTI5MDctNDZlOC05Yzk1LWI3NTE1NjU1ZjNkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 12 Pikkewyn Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8065799 18.46965
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!