Blouvinstraat 22

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blouvinstraat 22 is in die kusdorp Struisbaai net 700 m van die see af geleë.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 4 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea.

Die oopplan-leefarea is op die boonste verdieping geleë. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Gaste kan in die sitkamer of op die balkon ontspan. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n binnebraai.

DStv is ingesluit en linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Troeteldiere word buite toegelaat.

Slaapplek

'n Bespreking by Blouvinstraat 22 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blouvinstraat 22 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za