Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouwildebees Safaris

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ysterpan Farm, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blouwildebees Safaris is net 40 km van Thabazimbi af op die Lephalale-pad. Hierdie vreedsame bosveld-omgewing is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek onder pragtige reusbome tussen die wild.

Ons het 4 eenhede, elkeen met 'n en suite-badkamer en 1 koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Elke eenheid loop uit op die lieflike skaduwee met die klank van kwetterende voëltjies in die agtergrond. Die lodge het 'n lekker lapa met braaigeriewe waarin vriende en gesinne heerlik kan kuier en daar is ook 'n gemeenskaplike woonkamer een eetarea waarin gaste kan ontspan. Ontbyt en aandete kan hier bedien word, mits dit vooraf gereël word.

Die gemeenskaplike swembad is tot ons gaste se beskikking en daar is volop wild op ons plaas.

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Blouwildebees Safaris
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ysterpan Farm, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Blouwildebees Safaris het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ysterpan Farm, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNTM5NzY0LWNjNzktNDA5Yy1hMTU0LTE1YTllYjdhZjI1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Ysterpan Farm Sentrum 0380 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.266209928534 27.345214784145