Blu Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blu Bed & Breakfast skuil in die spoggerige Summerstrand in Port Elizabeth. Dit is 'n puik bestemming vir mense wat Port Elizabeth wil beleef.

Ons bied gerieflike verblyf in 6 eenhede. Elke eenheid is toegerus met onbeperkte WiFi, 'n en suite-badkamer en sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n eetkamer, swembad en 'n heerlike braai-area.

Blu Bed & Breakfast is net 3 km van die Boardwalk vir diegene wat op soek is na inkopiesentrums en vermaak. Gaan maak gerus 'n draai by Kings Beach, Barney's Tavern en Bayworld Oceanarium. Humewood se Virgin Active is sowat 5 km van die B&B af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blu Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R930 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false