LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blu-C Self-catering Apartment | LekkeSlaap
+48

Blu-C Self-catering Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loxton-weg, Arnhem 104, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blu-C Self-catering Apartment is in Milnerton, langs Woodbridge Island in Kaapstad.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en daar is 'n platskerm-TV. Die sitkamer het ook 'n gemaklike rusbank.

Die eenheid is in 'n veilige kompleks en bied privaat parkeerplek vir jou voertuig.

Die eenheid is stapafstand vanaf Woodbridge Island, Milnerton-strandmeer en Milnerton-strandfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Blu-C Self-catering Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Blu-C Self-catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Loxton-weg, Arnhem 104, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blu-C Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loxton-weg, Arnhem 104, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d97d1f99f260dabdb39c618064eeee7c43946eb54d22c2a6dc38e7cbfb2af0d99f683bf288a244c8609b488c880d377f6fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Loxton Road 104 Arnhem 7435 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.882333 18.4928458
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!