Blue Bayou at the Breede River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Bayou is 'n dubbelverdiepingwoonstel in die Breederivier Lodge in Witsand, 'n bekoorlike kusdorpie. Dit bied 'n asemrowende 180°-uitsig oor die Breederivier van die leefarea en balkon af.

Hierdie dubbelverdieping-grasdakwoonstel is in die styl van 'n visserskothuis gebou en beskik oor 2 slaapkamers met groot balkonne en 2 badkamers op die onderste verdieping. Alle beddegoed en badhanddoeke is ingesluit. Gaste moet net hul eie swemhanddoeke saambring.

Daar is 'n steil trap na die solderarea met 'n dakvenster en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele en die sitarea het 'n gemaklike hoekbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n houtdek met buitemeubels en 'n uitsig oor die Breederivier en die Indiese Oseaan.

Die woonstel is 'n paar meter vanaf 'n restaurant, 'n kroeg met verskeie TV's om sport te kyk en 'n dek met 'n uitsig oor die rivier. Gaste kan die gemeenskaplike swembad by die lodge gebruik. Dit het ook 'n uitsig oor die rivier en see.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Bayou at the Breede River Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Bayou At The Breede River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]