Blue Beach Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road 303, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blue Beach Studio bied gemaklike verblyf in die lewendige Seepunt, binne loopafstand van Sunset Beach.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n aangewese werkruimte met toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan skemerkelkies op die gemeubileerde balkon geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Seepunt Paviljoen, Mojo Mark en Saunders Rock Strand is almal binne loopafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Beach Road 303, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road 303, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang