Tzaneen Akkommodasie by Blue Bell Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Blue Bell Guesthouse

17 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pusela plot 326, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blue Bell is 'n klein gastehuis in Tzaneen se middedorp. Dit is naby al die restaurante, Mediclinic en die sakekern.

Verblyf word gebied in 4 en suite-slaapkamers, elk ingerig met 'n platskerm-TV met DStv. Elke kamer het lugversorging en WiFi. Jou gerief is ons doelwit. Ons het 'n ontspanne toevlugsoord geskep waaraan jy kan tuis voel wanneer jy Tzaneen besoek. The Blue Bell Guest House is meer as 'n B&B. Ons bied geskikte verblyf vir enige reisiger, of jy nou vir besigheid of plesier reis. Oorweeg ons as verblyf as jy jou besoek na Tzaneen beplan.

Ons het ook 'n lekker volledig gelisensieerde koffiewinkel, The Garden Café, waar ontbyt en ligte middagetes bedien word.

Ons is gerieflik geleë, ons kamers het pragtige dekor en al die geriewe wat jy mag nodig hê.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Blue Bell Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Pusela plot 326, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Blue Bell Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pusela plot 326, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5OTc4OTNmLTZhN2UtNGQ1OC05ZGM1LTc5MmUyM2I1NjQwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Pusela plot 326 Tzaneen 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.821067 30.154552
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za