Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Crane Farm Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van der Stel-pas, Ou Meul Plaas, 8 km vanaf Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 180 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die pragtige Van Der Stel-pas en net 6,4 km van Botrivier af.

Verblyf word in 4 moderne selfsorgkothuise, wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het, gebied. Die kothuise het elk 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke leefarea bied toegang tot die stoep met stoepmeubels, 'n houtvuur-warmbad en braaigeriewe.

Vars brood en plaasmelk word soggens deur 'n dienluik langs die kombuisdeur bedien. Daar word tee, koffie, botter, beskuit en 6 eiers met aankoms voorsien. Hout, vuuraanstekers, 'n braairooster en die nodige braaitoerusting word ook voorsien.

Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing wat voetslaanpaaie, bergfietsry, kunsvlieghengel, walviskyk en 'n verskeidenheid wynplase insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Blue Crane Farm Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Jaar gelys 4

Ligging

  • Van der Stel-pas, Ou Meul Plaas, 8 km vanaf Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Crane Farm Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van der Stel-pas, Ou Meul Plaas, 8 km vanaf Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27d81eda49b9655d7fc1042ad1dd0044c907da947a46e4cc96c9f298779d80277350a09b05bfea23f3b02641f04cf761b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Van der Stel Pass Ou Meul farm 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.177920643624 19.215667247773
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem