LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Crane Farm | LekkeSlaap
+113

Blue Crane Farm

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Blue Crane Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hennie L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek

Die verblyf is nuut netjies en skoon. David was baie hulpvaardig. Ons het oor die dam uitgekyk en lekker gerus. Sal definitief terug gaan.

Gerard R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We went for a mid week break.

The cottage is modern and well equipped. Good security. The farm is tranquil with the trout dam situated in front of the cottages. Several antelope, zebras and birds on the farm. Easy access to the main road (R540) to Dullstroom which is approx 16 kms away.

Pieter O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese opset met goeie stapgeleenthede, maar duur vir wat jy kry.

Te duur vir wat aangebied word; baie klein badkamer met minderwaardige handdoeke, geen/te min gehalte-russtoele, vir die prys verwag mens onbeperkte brandhout - nie net twee sakkies nie. Daar is veel beter verblyfopsies in die area vir aansienlik laer kostes.

Deon V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en pragtige natuurskoon.

Het ongelukkig geen vis gevang nie.

Pieter M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Skoon, goeie matrasse, goeie toerusting.

Baie netjies en goed onderhou. Het dit baie geniet.

Hennie H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig.

Weer het nie saamgespeel nie, het beplan om lekker vis te vang maar volgende keer. Res van verblyf heerlik, pragtige akkommodasie.

Janine D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Gesin met tieners

Absoluut aanbeveelbaar, was baie lekker. Hulle sal ons beslis weer in die toekoms sien.

Ragtige verblyf, skoon, goed toegeruste eenhede, skoonmaakdienste effektief en baie vriendelik. Dit was 'n wonderlike wegbreek. Die forelle wou net nie gevang word, maar of dit nou 'n vissersfout of gebrek aan visse was sal ons nooit weet nie.

Leáne M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leáne M
Saam met vriende

Rustige omgewing, met pragtige uitsig.

Perfekte plek as jy wil wegkom uit die besige stad. Baie rustig. Mooiste uitsig uit die huis. Sal dit beslis weer besoek.

Eric D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig. Lekker visgevang.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Isana C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isana C
Gesin met klein kinders

Stilte en rustigheid.

Ons het heerlik gekuier by Blue Crane Farm in 'n 6 slaapkamer eenheid. Die eenhede is nuut en baie mooi. 'n Week is miskien 'n bietjie lank met kinders, veral as weer nie saam speel nie, maar perfek vir naweek of lang naweek.

Werner S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Gesin met klein kinders

Dit is 'n ongelooflike mooi en rustige plaas!

Blue Crane Farm is 'n ongelooflike mooi plaas in 'n pragtige omgewing. Die huise is nuut en modern en daar word goeie aandag gegee aan die foreldamme, die omgewing sowel as die akkommodasie. Dis naby genoeg aan Dullstroom self vir 'n besoek, maar ook ver genoeg dat mens die stilte van die natuur kan waardeer. Ek het opgemerk dat daar wel nog huise gebou word en as ek enigsins 'n voorstel kan maak sal dit wees dat hulle nie te veel huise bou nie aangesien dit afbreek sal doen aan die rustigheid. Ons sal definitief weer die plaas besoek!

Carika R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carika R
Gesin met tieners

Netjies, skoon en baie rustig.

Die verblyf was baie mooi, netjies en skoon. Die rustige atmosfeer was heerlik en ontspannend. Sal definitief weer kom!

Ronel T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T

Ontspan met gehalte.

Die verblyf en personeel was puik. Sal weer besoek definitief.

Charmain H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties, die omgewing en die eenheid is pragtig!

Absoluut fantasties, die omgewing en die eenheid is pragtig. David is so vriendelik and baie behulpsaam. Ons het ook nie een keer onveilig gevoel nie en ons was die heeltyd op hoogte gehou van besonderhede rakende die adres, inkloktyd etc. Ons kon ook enige tyd Sondag uit wees en nie die gewone 10 uur nie. Blue Crane en die bestuur kry beslis 'n 10 uit 10 van ons af.

Marelize V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Prentjiemooi! Julle sien ons beslis weer!

Nadine S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en gesellig! Definitief ideaal vir 'n romantiese, koue naweek weg!

Die huisie en ligging is pragtig! Dit was heerlik om die kaggelvuurtjie aan te steek en te sien hoe die son sak oor die dammetjie voor die huis! Ons sal beslis weer gaan kuier!

Belinda H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon heerlik ontspan en het niks kortgekom in ons huisie nie!

Daar het 'n yskoue wind gewaai terwyl ons daar was, so ons kon ongelukkig nie visvang nie. Maar die direkte uitsig oor die water en omgewing was meer as genoeg! Ons het ook die diere se kuiertjies, sommer so op die gras voor die stoep, terdeë geniet. Alhoewel dit ysigkoud was in die aande, was ons heerlik snoesig binne - te danke aan die kaggel in die leefarea en ook die verwarmer in die kamer. Dankie daarvoor! Al wat dalk nog 'n verskil kan maak, is miskien windskerms of seile aan weerskante van die stoep, sodat mens steeds buite kan wees, al is dit bietjie koel en winderig.

Johan R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Fantastiese verblyf!

Nadia L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L
Gesin met klein kinders

Hoogs beïndruk met die kwaliteit verblyf en idiliese uitsigte.

Fantastiese plek geskik vir groot en klein groepe. Ons was baie beïndruk met die goeie toestand van die fasiliteite. 'n Onvergeetlike plek. Hoogs aanbevole.

Anton E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Sien ons beslis weer.

Willem D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Baie mooi en netjies.

Ons was 'n groot groep wat vir 'n werkspanbou by Blue Crane was. Dit is baie mooi en netjiese akkommodasie en die omgewing is ook baie mooi met baie om te doen.

Samuel P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf, pragtige uitsig en goed toegerus.

Het verwarmers en kaggel en is naby aan foreldamme. 15 minute van die dorp af.

Mia F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mia F
Saam met vriende

Heerlike plek om 'n naweek te spandeer.

Uitstekende verblyf! Klein stukkie hemel op aarde. Sal dit sterk aanbeveel vir families of vriende wat net 'n rustige naweek saam wil spandeer.

Charles V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, uitstekende uitsig en baie gerieflike woonstelle.

Sien sterre.

Hilde S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilde S
Enkelreisiger

Salige stilte, pragtige natuurskoon en lieflike wilde diere.

Heerlike plaasgevoel en dis 'n bonus om so heerlik te kan gaan stap.

Jeanny O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanny O
Gesin met klein kinders

Het heerlik gebly.

Die eenhede is pragtig, baie gerieflik en skoon. Ons het heerlik gekuier en kan die plek enige tyd aanbeveel.

Nicolaas J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas J

Dit was 'n voorreg om die rustigheid van die pragtige plaas te ervaar en in die luukse, goed toegeruste huisies met hulle uitsig op die foreldamme te kon bly!

Ons was as uitgebreide gesin daar: ons 2 "oumense" in die klein 2-slaapkamer huisie en ons seuns met hulle gesinne van 3 kinders elk was in die groot huise met 3 slaapkamers elk. Saans het ons heerlik die kaggeltjies aangesteek en bedags kon ons die vrede en kalmte ervaar van net uitkyk na die foreldamme, of stap of hengel of saamkuier op die groot stoepe of die ruim leefareas. Die afwerking, kleurskemas, gemaklike meubels en heerlike beddens en linne het bygedra tot die gevoel van "bederf te word". Dit was voorwaar die regte plek om gesinsbande te smee! Julle sien ons sommer binnekort weer!

Werner S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Gesin met klein kinders

Verskriklike mooi omgewing en visvang was uit die boonste rakke.

Verskriklike mooi omgewing en visvang was uit die boonste rakke. Dawid was op die bol en altyd bereid om te help met hout en ys. Staproetes was mooi uitgelê en die hele plaas was baie "child friendly".

Heylen Tonny B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heylen Tonny B
Gesin met tieners

So peacefull, relaxing and beautiful.

The cottage is easy to reach from Belfast and Dullstroom. It's located in a very peaceful and beautiful farm with magnificent views over the lake. We could watch to the animals from all the rooms and terrace. On the terrace are some outside furniture. There are a few houses at one side of the lake but they are far enough to not disturb each other. The surroundings around the house are great for those who look for peace and silence. Did some great walks on the farm with lots of footpaths to roam. Also beautiful is the 'ama poot poot trail' on the Uitvlugt farm.We booked for three nights and we were sorry we had to leave. The house is very well equipped, light, spacious, beautifully decorated and luxurious. Everything was extremely clean. We bought a few bags of firewood and in the evening we lighted up the fire. It was very cosy to sit back and relax after an active day. In the bedrooms are some heaters if it gets to cold. Contact with the owners on the farm is easy, very friendly and warm. We would surely would like to recommend this house to everyone who will be staying in the neighbourhood of Dullstroom.

Nicolette W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette W
Saam met vriende

Wonderlike naweekwegbreek! Heerlik ontspan by Blue Crane.

Ons het heerlik ontspan by Blue Crane Farm - die huis is fantasties toegerus en ons het niks kortgekom nie! Die kaggel maak lekker warm op koue wintersaande en David is baie behulpsaam met hout aanry. Die rustige atmosfeer en uitsig oor die dam en wildlewe was die kersie op die koek! Ons sal beslis weer teruggaan!

Luzanne L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne L
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik and goed toegerus.

Blue Crane Farm is ongelooflik goed toegerus. Kwaliteit beddegoed, handdoeke en alles wat jy nodig het in die kombuis. Daar was skottelgoedseep, ekstra swartsakke sowel as breekgoed vir die kinders. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer terug wees! Baie dankie vir julle gasvryheid!

Kurt L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die stilte, en afgesonderde eenheid, baie geniet.

Blue Crane Farm is gerieflik tussen Belfast en Dullstroom geleë. Verblyfarea was baie stil, en rustig. Die eenhede is nogal ver van mekaar verwyder, wat 'n groot mate van privaatheid verskaf. Groot area vir wandelings, en dam het 'n skuit vir avontuurlustige roeiers. Daar is heelwat wildslewe te besigtig. Staf was opgeruimd, gaaf, en behulpsaam. Die enigste minder genotvolle aspekte van ons besoek was: Bou/konstruksiewerk wat op die perseel plaasgevind het, het bygedra tot rusverstoring. Die eenheid is onlangs opgradeer, maar slordige afwerking het gelei tot verf en teël bryvulling wat op menige oppervlakke gemors het, en nie skoongemaak is nie.

Cindy G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G

Fantasties!

Karlien en span-David! Baie baie dankie, ons was vriendelik verwelkom op die pragtige Blue Crane Farm. Ons het 'n heerlike paar dae op die plaas gehad. David en sy span was so behulpsaam en het ons soos goud behandel. Die huis met sy warm atmosfeer is uitmuntend. Dis so lekker om 'n wegbreek te vat en glad nie weg van jou eie huis se "kwaliteit" te voel nie. Van die toiletpapier tot die kaggelhout was van top gehalte. Ons het heerlik fietsgery en al die wild besigtig op die netjiese plaaspaaie, die kinders kon heerlik krieket speel en visvang. Wow, Blue Crane Farm sien ons definitief weer!

Anneke K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke K

Pragtige omgewing, gemaklike luukse huise! Baie lekker!

Wonderlike verblyf vir paartjie/gesin/ of groter groep (veral as 2 of 3 eenhede bespreek word). Alles wat jy nodig het in die huise. Pragtige forel damme en wonderlike natuur vir lekker stap, baie rustig maar naby genoeg aan Dullstroom dorp vir uitstappie. Aanbeveling: elektriese komberse! Alhoewel daar 'n klein verwarmer is in slaapkamers en die wonderlike koolstoof in die sitkamer, was steeds bitter koud, elektriese komberse 'n moet in Dullstroom omgewing.

Marietjie K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K
Saam met vriende

Dis 'n pragtige, afgeleë plekkie met mooi huisies en rustig met mooi natuurskoon.

Sien sterre.

Gillian V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian V
Saam met vriende

Heerlike wegbreek in die natuurskoon.

Het heelwat wild gesien, die huis is pragtig en skoon. Die enkelbed-matrassies is 'n bietjie hard, verseker nie vir volwassenes bedoel nie. Sal weer besoek.

Daniela T - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela T
Gesin met klein kinders

Simply stunning!

We spent an amazing family weekend at Blue Crane in celebration of a Birthday. It was absolutely stunning, the location is amazing, the lodge is new and well appointed with great attention to detail. The views are phenomenal and the peace and quiet are incomparable. The lodges are private and distant from each other which offers a private and peaceful stay. It was a simply stunning weekend and we will most certainly be back for more.

Le Anne E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Anne E
Gesin met tieners

Heerlik!

Sjoe, maar watter lekker naweek het ons nie gehad nie, julle plaas is amazing en so so mooi, die rustige atmosfeer het ons laat vergeet van al die stres en warboel terug by die huis. Die weer was heerlik met 'n paar hewige donderbuie Saterdag en ons het natuurlik probeer fly fish … dis nogals 'n kuns! Heerlike pannekoeke gaan eet op julle dorpie en lekkerste Illy koffie! Julle sien ons definitief weer! Kinders het om die dam gedraf deur die laagwaterbruggie se modder tot kniediepte en tussen die riete deur, maar dit was 'n great avontuur! Dankie vir David vir al die hout aanry en Rose vir die skoonmaak, weet dis nie maklik as daar kindertjies is nie! Die kaggelvuurtjie was great!

Cobus V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V
Saam met vriende

Rustig.

Baie lekker gebly. Goeie afwerkings en netjiese huisie.

Braam L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam L
Saam met vriende

Baie rustig, netjies en ongelooflike natuurskoon.

Ons het 'n wonderlike, rustige tyd by Blue Crane gehad, die huis is ruim, netjies en modern, met lekker braaigeriewe op die groot stoep wat oor die dam uitkyk. Die plaas het ongelooflike natuurskoon met lekker staproetes om saam met die gesin te doen. Die diens wat mens ontvang van die skoonmakers was altyd vriendelik en behulpsaam en hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons verblyf gemaklik en ontspannend te maak. Ons sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel en sal graag weer daar oorbly.

Estelle J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J
Gesin met klein kinders

Luukse stylvole verblyf op 'n wonderskone plaas.

Stylvol modern met alles wat jou hart begeer. Die beddens met perkallinne en sagte oorgooi dekens verseker 'n goeie nagrus. Veilige versorgde stappaadjies op die plaas wat die besoeker kans gee on die sebras, takbokke en watervoëls van naby te sien. Eenhede is lekker privaat met wonderskone uitsigte.

Philip M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Wonderlike naweek gehad. Die ligging is perfek, net ver genoeg uit die dorp maar nie te ver nie. Huis Nr 4 is verwyderd van die ander wat mens baie privaatheid gee. Die huis is volledig ingerig en die staf is vriendelik en behulpsaam. As ek regtig moet puntenerig wees dan is die enigste aanbeveling vir meer kaste, verkieslik met meer hangplek. Daar is genoeg vir een persoon maar as daar 'n gesin moet wees gaan mens uit jou tas moet leef. Wat nie noodwendig altyd ideaal is nie.

Werner G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Excellent!

Excellent accommodation; neat, modern and relaxing.

was R1 100
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Farm, 17 km buite Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw407n7cPOFlMOv3IfCePgbBdEdwMwon8zPoTz5R7YsHsHrFI4m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 Off the R540 Blue Crane Farm 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.556184239153 30.072810947818
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!