Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Dolphin Guest Suite

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Neem asb. kennis dat indien gaste die woonstelsleutels en die afstandbeheer vir die ingangshek misplaas, sal hulle aanspreeklik gehou word vir die koste vir die vervanging daarvan.

'n Skoonmaak fooi sal gehef word indien gaste nie die woonstel in 'n redelike toestand verlaat nie of indien uitklok later as die gereëlde tyd plaasvind.

Indien gaste nie opdaag nie, is deposito's nie terugbetaalbaar nie.

Gaste moet alle redelike en behoorlike sorg vir die eiendom en sy meubels, prente, toebehore en bykomstighede in of op die eiendom neem en dit aan die einde van die huurtydperk in dieselfde toestand laat as aan die begin.

Gaste se privaatheid word respekteer en daarom word die verblyf nie gediens nie. Skoonmaakmateriaal word voorsien.

Rook in die woonstel is verbode, maar gaste mag op hul privaat stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bitou Place 483, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a9fd3eba224423e7985ff77dac30cd3369d5d8ca3c01515830e5ba2cac4a9263d40721bb02f5a9f3b92b7f1577dc9f0bc2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Bitou Place 483 Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.073777269098 23.030444383621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem